Documentary

 

 

Piket Bo Berg Market

Special thanks to Danisa (Dani) Ngwenya for permission to use his music, Riette and Jeremy from Piket-Bo-Berg for the opportunity and all the marketers for a lovely experience.

 

 

Vogie se Voggie

Op MW Voges se plaas, Brakkuil, buite Aurora in die Wes-Kaap word daar witblits nog op die tradisionele manier gestook. Ons het die voorreg gehad om die proses saam met Mr Voges te volg en te dokumenteer vroeer die jaar.

Produk van Suid-Afrika
Brakkuil – Gedeelte 22
Bottelfontein, Aurora, R27

 


error: Content is protected !!